I KNOW! - EK WEET!

Knowledge is fun - Kennis is pret

  • Increase font size
  • Default font size
  • Decrease font size

Welkom by die Wonderlike Afrika-kompetisie vir Skole.

 

Vir aandag  

Aardrykskunde-onderwysers

Biblioteek

 

Ná Afrika se eerste geslaagde Wêreldbeker-sokkertoernooi kry skole kans om hul kennis oor Afrika te toets in die Wonderlike Afrika-kompetisie vir Skole. Dit word aangebied deur LAPA Uitgewers saam met die EK WEET!-vasvraprogram van Dawid van Lill om sy hersiene uitgawe van die boek Wonderlike Afrika bekend te stel.

 

Formaat:  4 vasvrablokraaie. 5 kodewoorde.

 

Datums

  • Blokraai 1: Afgehandel
  • St Mary's Diocesan School for Girls in Pretoria het die eerste kopie van Amazing Africa gewen met hul korrekte kodewoord - SOCCER. Veels geluk!
  • Antwoorde van Vasvrablokraai 1:
  • DWARS: 4 Soedan, 6 Suid-Afrika, 9 Kwanza, 10 Ster, 11 Somalië, 12 Addis Abeba, 15 Algerië, 16 dodo, 17 olifant, 18 Robbeneiland.
    AF: 1 Okovango, 2 volstruis, 3 Namib, 4 sekretarisvoël, 5 Victoria, 7 Kilimandjaro, 8 Kalahari, 11 swart, 13 Luanda, 14 Uganda.

     
  • Blokraai 2: Afgehandel
  • Uplands Preparatory School in Mpumalanga het die tweede kopie van Amazing Africa gewen met hul korrekte kodewoord - MALAWI. Veels geluk!

       Antwoorde van Vasvrablokraai 2.

  • DWARS: 2 Zambië, 5 Vryheids, 6 Gaborone, 7 Sebra, 8 Black Stars, 14 Olifant, 15 Egipte, 16 Kilimandjaro, 18 Libië, 19 Aziland.

     AF: 1 Groen, 3 ISimangaliso, 4 Dirham, 9 Sahara, 10 Senegal, 11 Kameelperd, 12 Seychelle, 13 Rooi, 16 Kariba, 17 DRK.

  • Blokraai 3: Afgehandel
  • Sans Souci Girls' High School in Claremont het die derde kopie van Amazing Africa gewen met hul korrekte kodewoord - BAFANA. Veels geluk!
  • Antwoorde van Vasvrablokraai 3.
  • DWARS: 4 Angola, 6 Rabat, 9 Luiperd, 10 April, 13 Victoria, 15 Drie, 16 Birr, 17 Kaïro, 18    Machel.

     AF: 1 Nyl, 2 Nigerië, 3 Sebras, 4 Agt, 5 Vredefort, 7 Metical, 8 Windhoek, 11 Kongo, 12 Gorilla, 13 Vier, 14 Indiese.

 

  • Blokraai 4:
  • Ontvang 14 tot 21 Oktober. Stuur Kodewoorde 4 en 5 teen 27 Oktober. Uitslag 28 Oktober

 

Pryse

  • Wenners van die 4 vasvrablokraaie ontvang die boek Wonderlike Afrika deur Dawid van Lill
  • Wenner van Kodewoord 5 ontvang R2 500 se boeke en 1 jaar se inskrywing op die EK WEET!-vasvraprogram
  • Onderwyser wat die meeste Wonderlike Afrika-boeke teen 28 Oktober verkoop, wen verblyf by ’n ATKV-oord
  • Gratis A1-kaart van Afrika vir elke 5 boeke wat deur die skool gekoop word.
  • 7 x EK WEET!-vasvrae per e-pos tydens die 4de kwartaal aan skole wat deelneem PLUS 2010 se fooie vir 2011 vir nuwe skole.

 
Hoe neem die skool deel?

Skole kry die 4 blokraaie op die datums bo. Gebruik dié blokraaie om leerders se kennis oor Afrika te toets. E-pos die Kodewoorde saam met die skool se naam en telefoonnommer na This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it of faks na 086 273 0075. Die wenners sal gekontak word. Kodewoord 5 kom van leidrade uit al vier blokraaie.    

 

Wonderlike Afrika

Om die boek Wonderlike Afrika te koop, stuur ’n e-pos na This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it of skakel  021-914 0481.

 

Deelnemers aan die kompetisie, en diegene wat sommer net lus is om hul kennis van Afrika te toets, kan gerus die volgende vasvrae speel.

Klik hier en beantwoord 10 vrae oor Afrika.

Klik hier en beantwoord die volgende 10 vrae oor Afrika se hoofstede en die land waarin hul geleë is se ligging. Nogal moeilik.

Oefen waar die lande in Afrika geleë is (in Engels). Klik op  Africa Map.

Oefen die hoofstede van Afrika (in Engels). Klik hier.

Afrika se hoofstede
http://www.quia.com/jg/1974847.html
Afrika se vlae (1)
http://www.quia.com/jg/1974865.html
Afrika se vlae (2)
http://www.quia.com/jg/1974831.html
Afrika se vlae (3)
http://www.quia.com/jg/1974832.html
Afrika se vlae (4)
http://www.quia.com/jg/1974833.html
Afrika se vlae (5)
http://www.quia.com/jg/1974834.html
Afrika se vlae (6)
http://www.quia.com/jg/1974866.html
Afrika se vlae (7)
http://www.quia.com/jg/1974895.html
Het jy geweet? (1)
http://www.quia.com/cz/342056.html
Het jy geweet? (2)
http://www.quia.com/cz/342058.html
Spreekwoorde van Afrika (1)
http://www.quia.com/cz/342104.html
Afrika en nog wat
http://www.quia.com/cb/613152.html
Afrika se geldeenhede

http://www.quia.com/jg/1977935.html

Watter Afrika-land kruip hier weg?
http://www.quia.com/jw/384721.html
Lande met die meeste mense in Afrika
http://www.quia.com/pp/213869.html
Word ryk met jou kennis van Afrika!
http://www.quia.com/rr/645373.html
Pas bymekaar
http://www.quia.com/cm/438335.html

EK WEET! en Dawid het saam met Lapa die Wonderlike Afrika-vasvra aangebied om die hersiene uitgawe van Dawid se boek Wonderlike Afrika by Lapa bekend te stel. Dit is 'n geleentheid waarby 8 skole van die Wes-Kaap deelgeneem het aan 'n vasvra op 2 Augustus by die Kaapstadse Internasionale Konvensiesentrum.

Veels geluk aan Laerskool Jan van Riebeeck wat die vasvra gewen het. Laerskool Bellville-Noord was tweede.

 

 

 

Dawid van Lill

 

Britannica Junior / EK WEET! vasvrakompetisie

         

v.l.n.r. Andomei Smit, Shané la Grange, Larissa Myburgh, Chanél Tweehuysen, Jesse Jooste, Lorraine Dippenaar, Daniélle Smit, Hano du Preez, Alex Laubscher, Wessel Möller, Me Marinda Bezuidenhout (Verkoopsbestuurder Jacklin Enterprises) en Mnr Pieter van Coller

Die wenner van die Britannica Junior / EK WEET! vasvrakompetisie is Laerskool Skuilkrans in Pretoria. Hulle het die Britannica Junior: Ensiklopedie vir Suidelike Afrika gewen, asook 'n jaar se gratis lidmaatskap van die EK WEET! vasvraprogram. Baie geluk.      

 

                                                                                                                                                                                                   

 South African Education Portal

 

 

 


 

Do you like quizzes?

Do you like quizzes?
 

Speel 'n vasvra

     

Klik op Speel 'n Vasvra. Wag dat dit laai. Tik net jou e-posadres in, en speel... (Jy het nie 'n gebruikersnaam nodig nie.)

Geniet dit!

 

Bestel die boek Die Verhaal van die Volksvertelling in Afrikaans
deur my skoonpa, prof. PW Grobbelaar, by info@iknow.co.za.
Die prys is R295 plus posgeld. (680 bladsye)

 

 

Besoek my Quia-webblad vir nog vasvrae.         

Visit my Quia web page for more quizzes.

 

 

               

Doen die vasvrablokraai.     

 Klik op EK WEET!

 

 

Hoe goed vaar jy in die volgende 10 nuusvrae? Klik hier.

 

Pas die sokkerspan by sy bynaam. Klik hier.


 

 

Samel geld in met EK WEET!

Gebruik die volgende vasvrae as 'n barometer van die stand van algemene kennis in die skool en samel geld in!          

Klik op die volgende skakels en gebruik die EK WEET!-vasvrae om die skerpheid van die algemene kennis- en nuusneuse in die skool te toets. Maak dit 'n ernstige saak en betrek ouers om borg te staan vir hul kind se prestasie.

                

Daar is 30 vrae vir Vlak 1 en 75 vrae vir Vlak 2&3. Gebruik almal of kies die aantal vrae self. Laat die ouers dit borg teen x sent of rand 'n vraag en samel geld in!

(Die antwoorde word in vetgedrukte letters aangedui. Verwyder die funksie voor enige afdrukke gemaak word vir die leerders.)

EK WEET! Vlak 1 (vir graad 1 tot 4)

EK WEET! Vlak 2&3 (vir graad 5 en hoër)

I KNOW! Level 1 (for grades 1 to 4)

I KNOW! Level 2&3 (for grades 5 and higher)

 


Jy benodig die Adobe Reader om van die vasvrae op die webruimte oop te maak. Klik op die skakel as jy dit nie op jou rekenaar het nie. Klik daarna op Download. Dit is gratis!