I KNOW! - EK WEET!

Knowledge is fun - Kennis is pret

  • Increase font size
  • Default font size
  • Decrease font size
EK WEET! by die skool

EK WEET! is 'n algemene kennis-, kurrikulum- en nuusvasvraprogram wat by die skool gebruik kan word.

                                          

Klik op Meer oor EK WEET! om uit te vind waaroor die vasvra gaan en hoe dit gebruik kan word.

Die vasvraprogram is beskikbaar vir skole in twee verskillende programme.

  • Vlak 1 is vir Graad 1 tot 3 of 4.
  • Die vrae van Vlak 2&3 is ingedeel vanaf MAKLIK tot MEDIUM tot MOEILIK, om voorsiening te maak vir leerders vanaf Graad 4 of 5 en boontoe.

EK WEET! is ook in Engels beskikbaar as I KNOW! Level 1 en Level 2&3.

Vlak 1 en/of Level 1 is gratis as die skool inskryf op Vlak 2&3 en/of Level 2&3.

Daar is 'n Olimpiade aan die einde van elke kwartaal. Dit is 'n hersiening van die kwartaal se vrae. As skole, veral Hoërskole, nie tyd het om die program te volg nie, maar graag die Olimpiades aan die einde van die kwartaal wil doen, lees gerus meer daaroor onder.

Die Olimpiade word elke kwartaal ook aanlyn aangebied op EK WEET! se Quia-webruimte. Skole kompeteer teen mekaar om die TOP TIEN te bereik. Daar is twee maniere om deel te neem.

1. Die skool se toppresteerders neem as 'n groepie deel en teken in met die skool se gebruikersnaam, wagwoord en geheime woord.

2. Alle leerders kan deelneem. Leerders skep 'n gratis rekening en teken in met hul eie wagwoorde op die Quia-webruimte. Hulle kan die Olimpiades aanlyn doen. Die skool moet 'n kode van ons ontvang waarmee leerders EK WEET! as 'n klas toevoeg tot hul rekening.

 

 

Voorbeeld van Vlak 1-vasvra

Voorbeeld van Vlak 1-hersieningsvasvra

Voorbeeld van Vlak 1-vasvrablokraai

Voorbeeld van Vlak 1 Olimpiade


Voorbeeld van Vlak 2&3-vasvra

Voorbeeld van Vlak 2&3-hersieningsvasvra

Voorbeeld van Vlak 2&3-vasvrablokraai

Voorbeeld van Vlak 2&3 Olimpiade

 


Read 0 Comments... >>
Title Filter     Display # 
# Article Title Author Hits
1 Olimpiades Marina 392
2 Vlak 2&3 en Level 2&3 Marina 436
3 Vlak 1 en Level 1 Marina 432
 

 

 

Dawid van Lill

 

Britannica Junior / EK WEET! vasvrakompetisie

         

v.l.n.r. Andomei Smit, Shané la Grange, Larissa Myburgh, Chanél Tweehuysen, Jesse Jooste, Lorraine Dippenaar, Daniélle Smit, Hano du Preez, Alex Laubscher, Wessel Möller, Me Marinda Bezuidenhout (Verkoopsbestuurder Jacklin Enterprises) en Mnr Pieter van Coller

Die wenner van die Britannica Junior / EK WEET! vasvrakompetisie is Laerskool Skuilkrans in Pretoria. Hulle het die Britannica Junior: Ensiklopedie vir Suidelike Afrika gewen, asook 'n jaar se gratis lidmaatskap van die EK WEET! vasvraprogram. Baie geluk.      

 

                                                                                                                                                                                                   

 South African Education Portal

 

 

 


 

Do you like quizzes?

Do you like quizzes?
 

Speel 'n vasvra

     

Klik op Speel 'n Vasvra. Wag dat dit laai. Tik net jou e-posadres in, en speel... (Jy het nie 'n gebruikersnaam nodig nie.)

Geniet dit!

 

Bestel die boek Die Verhaal van die Volksvertelling in Afrikaans
deur my skoonpa, prof. PW Grobbelaar, by info@iknow.co.za.
Die prys is R295 plus posgeld. (680 bladsye)

 

 

Besoek my Quia-webblad vir nog vasvrae.         

Visit my Quia web page for more quizzes.

 

 

               

Doen die vasvrablokraai.     

 Klik op EK WEET!

 

 

Hoe goed vaar jy in die volgende 10 nuusvrae? Klik hier.

 

Pas die sokkerspan by sy bynaam. Klik hier.


 

 

Samel geld in met EK WEET!

Gebruik die volgende vasvrae as 'n barometer van die stand van algemene kennis in die skool en samel geld in!          

Klik op die volgende skakels en gebruik die EK WEET!-vasvrae om die skerpheid van die algemene kennis- en nuusneuse in die skool te toets. Maak dit 'n ernstige saak en betrek ouers om borg te staan vir hul kind se prestasie.

                

Daar is 30 vrae vir Vlak 1 en 75 vrae vir Vlak 2&3. Gebruik almal of kies die aantal vrae self. Laat die ouers dit borg teen x sent of rand 'n vraag en samel geld in!

(Die antwoorde word in vetgedrukte letters aangedui. Verwyder die funksie voor enige afdrukke gemaak word vir die leerders.)

EK WEET! Vlak 1 (vir graad 1 tot 4)

EK WEET! Vlak 2&3 (vir graad 5 en hoër)

I KNOW! Level 1 (for grades 1 to 4)

I KNOW! Level 2&3 (for grades 5 and higher)

 


Jy benodig die Adobe Reader om van die vasvrae op die webruimte oop te maak. Klik op die skakel as jy dit nie op jou rekenaar het nie. Klik daarna op Download. Dit is gratis!