Die EK WEET! Vlak 2&3- en Level 2&3-vasvraprogram bestaan uit 31 vasvrae in Afrikaans en 31 vasvrae in Engels. As die skool inskryf op die Vlak 2&3-vasvraprogram, ontvang die skool die afgelope 31 vasvrae gratis.
Die 31 vasvrae van Vlak 1 en Level 1 word gratis ingesluit.
Die skool skryf vir ‘n jaar in en ontvang die programme volgens die skedule.
‘n Jaar se vasvraprogram bestaan uit …
‘n Normale EK WEET! Vlak 2&3-vasvra bestaan uit ongeveer 80 vrae en sluit in …
’n Hersieningsvasvra bestaan uit vrae van die vorige twee weke se programme, en dit sluit ’n vasvrablokraai in.
’n Olimpiade is ’n hersiening van die afgelope kwartaal se vrae.
Die skool kan enige tyd van die jaar inskryf, vir ’n jaar.
Skole ontvang die vasvrae Donderdagoggende, volgens die skedule.
(Die publiek ontvang dieselfde vasvrae Vrydagmiddae, volgens die skedule.)



.jpg)
.jpg)





.jpg)



